Edusense skep produkte
wat geletterdheid en kreatiwiteit bevorder
Edu-pakkke met Telegram Temakamers:
Skoolvoorbereidingsprogram
Oranjetrap Program
Rooitrap Program
Skoolvoorbereidings-program
Ontvang:
'n Program met remediërende ondertone
23 Letterverwante temalesse
Toegang tot temakamers
Werkblaaie
Uitknipblaaie
Die Letter van die week boek
Kleurblaaie
Weeklikse skedule
​
Die program bevorder:
​
Letterherkenning
Ouditiewe geheue
Grootmotoriese vaardighede
Fynmotoriese vaardighede
Visuele geheue
Wiskundige konsepvorming
Kreatiwiteit
​
Pdf-koste: R 1250
​
​
LettersUITKLANK
(Groen Trap)
Ontvang:
​
Hoe Klink Dit Boekie
Letters UitKLANK Boek
Eerste Leesboekies x5
​
Die produk bevorder:
​
Woordontleding
Vermoë om te begin lees
Vermindering van briek-
briek lees
​
Pdf-koste: R 120
​
My
Tuisskooljoernaalpak
( Rooi Trap)
Ontvang:
​
10 Temalesse
Toegang tot temakamers
Boekresensieblaaie
Skrifoefeninge
Pretblaaie (skep jou eie bordspel, ontwerp 'n rok/kar, speel NAME-VANNE-DIERE-DORPE en veel meer)
Natuurstudie-uitdagings
Resepte
Skootboekbundel
Taalleerboek
Gesegdes (skrifboek)
​
Leer ook:
Hoe om temaverwante woorde in gebaretaal te sê
Meer omtrent skilders, lande en diere
​
Pdf-koste: R 580
​
LetterKUNS-Pak
(Blou Trap)
Ontvang:
​
LetterKUNS boek
Lettervormingsblaaie
​
Die program bevorder:
​
Letterherkenning
Woordontleding
Woordbou
Woordvorming
​
Pdf-koste: R 380
​
​
Lees-, spel- en skryfpak
(Oranje Trap)
Ontvang:
​
My lees-, spel- en skryfboek
(Klinkerboek)
My eerste leesboek
Moeilike klanke boek
​
Die produk bevorder:
Vermoë om te begin lees
Vermindering van briek-
briek lees
​
​
Pdf-koste: R 340
(Kry toegang tot Edusense se LEER JOU KIND LEES KURSUS wanneer jy die produk aanskaf)
​
​
Stacey van der Walt, Produkontwikkelaar
As kind het ek tuis onderrig ontvang en nou ,jare later, is ek bevoorreg genoeg om my eie drie tuis te leer.
​
Hier sal jy van die produkte wat ek ontwikkel het (en ook daagliks self gebruik) vind.
​
Ek hoop ter harte dat Edusense Mammas sal bemagtig om hul kinders self te leer lees en skryf en dat die kind die aanleer van die vaardighede sal geniet.
​
Stacey van der Walt, Produkontwikkelaar
As kind het ek tuis onderrig ontvang en nou ,jare later, is ek bevoorreg genoeg om my eie drie tuis te leer.
​
Hier sal jy van die produkte wat ek ontwikkel het (en ook daagliks self gebruik) vind.
​
Ek hoop ter harte dat Edusense Mammas sal bemagtig om hul kinders self te leer lees en skryf en dat die kind die aanleer van die vaardighede sal geniet.
​
Al ons produkte saam vorm een leesprogram.
Ons glo dat daar vier stappe is wat tot geletterdheid lei:
​
1. Leer letters uitklank en vorm
​
2. Hersien letters en begin drie-letter-woorde lees
​
3. Fokus op klinkers, diftonge en dubbelklanke
​
4. Moedig 'n liefde vir lees aan