top of page
readingprogram2.jpg

Produk Voorbeelde

​

Kyk ook
na ons
Edu-pakke!

Baie dankie vir die boodskap.

Whatsapp
Stacey: 071 302 5733

Edusense se produkte maak
leer lekker!

Nota: Produkte is slegs in pdf-formaat beskikbaar.  

mockupshots-freeimage-mock-00058 (5).png
Aktiwiteitspak 1/2/3

Beskrywing

Kies een van ons drie aktiwiteitspakke.

 

Die produk is geskik vir kleuters. Dit bevat temaverwante  werkskaarte, flitskaarte, rympies en idees wat die volgende vaardighede bevorder:

Groot Motoriese koördinasie 

Fyn Motoriese koördinasie 

Ouditiewegeheue

Visuele Persepsie

Kreatiwiteit en meer

​

Daar is drie pakke in die reeks.

​

Pdf-formaat: R 500 per pak

​

mockupshots-freeimage-mock-00058 (4).png
Lettervormingsboek

Beskrywing

Die boek gaan jou kind help om al die kleinlettertjies en hoofletters van die alfabet mooi te leer natrek, uitklank en self te skryf. 

​

Pdf-formaat: R 150

​

mock07 (3).png
Taalleer

Beskrywing

Leer meer omtrent Leestekens, wat die verskil tussen 'n Homoniem en Homofoon is, Bywoorde, Naamwoorde, Tussenwerpsels en veel meer. 

Blaaie: 67

​

Pdf-formaat: R 50

addvirfb.png
Speel met klanke

Beskrywing

Die boekie bevat 'n reeks werkkaarte wat moeilike begin en eindklanke (kr-,bl-,skr-,ng) aan die leerder bekend gaan stel.

Blaaie: 67

​

Pdf-formaat: R 120

​

aardew2.jpg
Kuns-Pretboek

Beskrywing

Die produk beoog om leerders opgewonde te maak ook die skeppingsproses.                     Klem val nie op die eindresultaat nie maar op die genot wat  verkry word wanneer iets gemaak word. Die produk is ook geskep om leerders wat sukkel met perfeksionisme te help om dit te oorwin, en om ’n projek waarmee daar begin word deur te sien tot die einde.

​

Geskik vir: 7-10 jarige leerders

Bladsye: 80

Pdf-formaat: R 170

​

mockupshots-freeimage-mock-00058 (1).png
LetterKUNS Boek

Beskrywing

'n Boek gevul met gedigte, resepte, letterverwante kunsaktiwiteitidees en alfabetbladsye.

 

Pdf-formaat: R 320

​

​

mock07 (8).png
My Eerste Leesboek

Beskrywing

Die boek bevat 'n reeks kort stories. Die langste woord in elk van Deel 1 se stories bestaan uit drie letters. 'n Leerder wat op kleinskaal sukses behaal sal die selfvertroue opbou om vinnig langer woordjies te begin ontsyfer.

​

Pdf-formaat: R 130

​

mock07 (1).png
My Tuisskooljoernaal

Beskrywing

Ontvang 'n reeks natuurverwante temalesse, boekresensiebladsye, skrifoefeninge, resepte om uit te toets, pretblaaie (skep jou eie bordspel, ontwerp iets wat nog nie bestaan nie, speel Name-Vanne-Diere-Dorpe) en meer.  

Disleksie vriendelike font

Blaaie: 200

​

Pdf-formaat: R 280

skryfen.png
Skryf 'n Bietjie (Reeks)

Beskrywing

Ek het die reeks geskep vir kinders wie se hande vinnig moeg raak wanneer hul skryf, maar nie wanneer hul teken nie. Die drie boekies (waaruit die reeks bestaan) bevat skrifoefeninge sowel as teken aktiwiteite. (Dmv kuns beoog ons om daardie hand op 'n pret manier skryffiks te kry!)

Blaaie: 89

​

Pdf-formaat: R 120

​

geskpret.png
Geskiedenis-Pretboek

Beskrywing

Edusense se Geskiedenis Pretboek met Bonusaktiwiteite is uiteindelik hier!

​

Die woord GESKIEDENIS verwys na die tyd wat verby is: gister, verlede maand, verlede jaar, 200 jaar terug, ens.

​

In hierdie boek sal ons op Suid-Afrika se geskiedenis fokus. So, ons gaan leer oor alles wat so rukkie voor Jan van Riebeeck se aankoms, tot en met Mandela se inleiding gebeur het.

​

Hierdie produk is geskik vir 7-12 jarige leerders.


Pdf-formaat: R 290 (Pdf-formaat)

​

mock07 (10).png
Gesegdes: Skrifoefeninge
(Drukskrif en Lopende Skrif)

Beskrywing

'n Spreekwoord is 'n stukkie waarheid wat in die volksmond ontstaan het en wat as 'n algemene waarheid beskou word. Die boekie bevat 98 skrifoefeninge wat die kind aan 'n reeks gesegdes en spreekwoorde sal voorstel. 

Blaaie: 50

​

Pdf-formaat: R0

​

mockupshots-freeimage-mock-00058 (3).png
My Lees-, skryf en 
Spelboek (Klinkerboek)

Beskrywing

Die boek stel klinkers en dubbelklanke bekend deur middel van 'n reeks kort stories wat elk fokus op 'n spesifieke klank. (Soos die boek deurgewerk word, en die kind se selfvertroue vermeerder, groei die stories se lengte en moeilikheidsvlak.) Die boek is geskik vir begin-lesers.

Blaaie: 80

​

Pdf-formaat: R220

​

mock07 (14).png
My Skootboekbundel

Beskrywing

'n Skootboek is ’n projekboek of lêergids waarin temaverwante inligting, prente of illustrasies verskyn. ’n Skootboek pas gemaklik op ’n kind se skoot, dus die naam skoot-boek. Die inligting wat bevat word binne-in ’n skootboek kan uitgetik of met die hand uitgeskryf word.

​

Die produk gaan jou kind help om sy/haar eie skootboeke maklik te skep. 

Blaaie: 80

​

Pdf-formaat: R 180

​

aardew_edited.jpg
Aardrykskunde Pretboek

Beskrywing

Edusense se Aardrykskunde Pretboek se eerste les fokus op die kind se milieu. Wat het bouers alles gebruik om sy huis te skep? Ons ontwerp ook 'n kaart van sy tuin, en dan gesels ons oor die straat voor sy hek. Stadig beweeg ons verder en verder weg van dit wat hy ken. Ons leer oor die Dorp (net om die draai), die naaste Provinsie, Land, Kontinent, Planeet... so begin die leerder verstaan waar hy in hierdié groot wêreld inpas.

My droom is dat al my kinders by die skooltafel kan kom sit en so saam-saam van een aktiwiteit na die volgende beweeg. Nou vra jy seker, "Hoe is dit moontlik?" Wel, my jongste lees en skryf nog nie maar sy kan die wetenskap-tipe/kuns gedeeltes van die program saam met haar boetie geniet. My oudste kan sonder hulp deur meeste van die boek werk. Omdat dit handel oor 'n onderwerp waarin hy belangstel hoef ek hom ook nie te smeek om skooltafel toe te kom nie. Almal wen!

​

Geskik vir: 7-10 jarige leerders

Bladsye: 100

Pdf-koste: R 120 

​

bottom of page